Monday, 23 September 2013

Hoe om 'n kar te bestuur


Om 'n kar te bestuur kan moelik vir sommige mense wees maar maklik vir anders.

Die volgende stappe is hoe om 'n kar te bestuur:

1. Eerste moet jy seker maak dat jou veiligheidsgordel aan is.

2. Jy moet dan seker maak dat die kopelaar in neutraal is sodat jy die motor kan anskakel.

3. Jy moet dan die rat in die eerste rat sit en dan die kopelaar net 'n klein bietjie uit bring met jou voet en die versneller af druk.

4. Nou is jy al besig om te ry en dan as jy vinniger wil ry moet jy die kopelaar in druk en die rat verander na n hoer rat toe, die ratte gaan tot die vyfde rat toe.

5. Dit is belangrik om kalm te bly terwyl jy ry en alles sal maklik afloop.

Baie mense sukkel om te ry en neem ry lesse by 'n bestuurskool en dit help baie as jy gaan uit passeer, maar eers moet jy n toets skryf oor pad reels en dan kry jy jou leerlinglisensie.

Om te kan bestuur is gerieflik en maak jou lewe gemaklik. Dit gee 'n mens die vryheid van onafhanklik wees, jy is ook nie afhanklik van ander mense nie. Dit voel baie wonderlik om te kan ry.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. moelik - moeilik
    2. anders - ander
    3. kopelaar - koppelaar ('n koppelaar is die "clutch". Ek sou rathefboom vir "gear lever" gebruik)
    4. anskakel - aansakel)
    5. afdruk - een woord
    6. n hoer - 'n hoër
    7. rylesse - een woord
    8. padreëls

    ReplyDelete